Parys Golf & Country Estate

Parys se bekende hangbrug en eilande in die Vaalrivier

Hierdie bekende historiese brug is onlangs mooi opgeknap en herstel en is oor jare een van die dorp se grootste toeriste-aantreklikhede. Saamgestel deur Kobie Ströh Parys se bekende staal hangbrug oor die Vaalrivier is in 1919 ingewy om as voetpad te dien na Gholfeiland. Hierdie bekende historiese brug is onlangs mooi opgeknap en herstel en […]

Golf Booking Request